Tuesday, May 30, 2006

Ons het vanmiddag ons eerste onderhoud in 'n lang tyd gehad, met JIP nogal. Ons moes ure lank pose vir foto's. My gesig is lam gesmile. Gelukkig is die girltjie mooi en sy het bier gebring...