Sunday, May 28, 2006

Gig Guide

Ons Weskustoer is besig om gestalte aan te neem, met die hulp van ons vriend Eugene. Op die oomblik lyk dit so:

23 Junie 2006 Kaktus, Langebaan
24 Junie 2006 Vlakvarkgat, Langebaan

Ons is tans in onderhandeling met Captains in Saldanha en AT's in Malmesbury, so hou diƩ spasie dop...