Die CD word 6 September in die Klein Libertas Teater gelaunch. Ons sien baie uit daarna. Hou die spasie dop vir verdere inligting...
Quotes vir die dag:
- Daai click track klink soos ‘n ou wat mal gaan op ‘n Koo-blik! – Etienne
- Dude, ek sweer MK89 het nog nooit shit soos die gehoor nie – Charl
- Ek is altyd gelukkig - Anton
- Ek klink soos ‘n engel... - KJ