Dagsê
Dit lyk my daar is so bietjie trowwles rondom die Erdvarkgat-gig. Ons gaan dit of moet kanselleer of die bra’s van Organ Andy saamvat. Ek hoop maar dis laasgenoemde, want ek like daai band. Ons probeer ook nog ‘n gig in Malmesbury en een in Hoenderkop in die hande kry, maar die mense is maar moeilik om in die hande te kry.
Lees maar hier wat gebeur.
Hos