Ek het deesdae ‘n mede-outeur, Charl die Diksnaar. Hierdie blog sal nou selfs meer op datum, met meer goed om te lees op hê!!
Mag die son skyn waar jou klere hang..
Die uwe
Kaalvoet
Hang ons aan die reelings, met die semels, ons is die rondloperhingste, wat kopspeel onder die geel kandelare, met ons vinnige karre en ons maanhare