
Die Helde?
Bellville Frekwensie?
Sondagmiddag Sensasie?
Die Treffer?
Dikazzins?
Orange Stiletto's?
BMV?
Slagyster?
Zinkplaat?
Buitenstander?
...Alles op een plaat???
...Klein Libertas Teater Spring Festival, 6 September 2006!!!!!
Onthou julle die Sunset Sessions? Hier is die produk.
Hierdie meesterstuk, met die land se beste ontluikende kunstenaars in die hele wêreld, is teen 'n skamele R80 of so iets heeltemal te goedkoop beskikbaar by enige een van die bands (alhoewel Dikazzins s'n die beste is).
Kom kyk ons land se beste!!