Thursday, November 23, 2006


DIE OOSKUS TOER


Hier is die nuutste toerdetails. Ons vriende van die Plate Kompanjie sukkel nog met so paar ander details, maar hou die spasie dop.

8 Des - Big Blue Cafe, Melkbosstrand (accoustic)

Desember:22/23 - Gecko's (Hermanus)

26/27 - Stilbaai (GrootGeesFees en Klankdig)28 - Seerower/Geurilla gig

29/30 - Mosselbaai (Ou Camelot)

31 - Buffelsbaai (Wildside Backpackers)

Januarie:

1 - Af

2/3 - Uitenhaag (Jagger's Bar)

4 - PE Yacht Club

5/6 - Jolly Dolphin (Jeffrey's Bay)