Monday, August 25, 2008

die digitale dreuning

Jis Jis
Dikazzins is deesdae digitaal beskikbaar by www.ritmeplate.co.za. Al die tunes kan een-een of almal saam afgelaai word.

Kry dus Die Magtige Dreuning op 'n mp3-speler naby jou.

Onthou van die kompetisie op Facebook. Daar is Four Cousins wyn op die spel vir die coolste gigfoto.

Alle heil
Kaalvoet