Sunday, May 28, 2006

En toe was daar Eugene...

Ek kry die laaste ruk sulke random oproepe van so random ou - Eugene. Eugene het besluit hy is Dikazzins se gigreler. Dis vreeslik lekker. Ek het toe eventually vir Eugene ontmoet, dis toe al die tyd charl se broer. Hy is 'n groot Dikazzins-fan, soos ek ook maar, en hy hou ook daarvan om gigs te reel. So, as mens nou altwee sy liefdes bymekaar gooi, dan sien ek uit na 'n lang vreugdevolle verhouding.

Hos!!