Thursday, June 22, 2006

Moeilikheid met die man deel II

So, dikazzins is Vrydagaand by Kaktus, Dikazzin (let wel). Etienne se akademie is vir hom belangriker as sy werk, of so iets ek weet nie. Ons sal weer Saterdagaand voltallig wees. Die uwe sal dan uit die aard van die saak verplig wees om Vrydagaand die aanslag uit die heup uit af te vuur. Kom check dit uit, dit gaan vet pret wees. Ek hoor so tussen die lyne dat Kaalvoet Jannie Hendrix ook sy opwagting gaan maak. Alle heil KJ(H)