Hang ons aan die reelings, met die semels, ons is die rondloperhingste, wat kopspeel onder die geel kandelare, met ons vinnige karre en ons maanhare