Saturday, May 19, 2007

Nuus nuus nuus!!!

Dikazzins skiet die naweek van die 1ste Junie hulle eerste music video. Brian Seymour gaan alles doen. Hulle is tans besig met oudisies vir vreeslike hot meisies so laat weet as jy 'n vreeslik hot meisie is.

Ons is ook deesdae ook op YouTube met 'n live recording wat Dirkie vir ons gegee het na ons Tygerberg jol. Kyk dit en skryf vir ons 'n briefie.

Gees
Kaalvoet