Wednesday, March 26, 2008

Sunset Sessions v2.0

Hi Daar

Ons het vandag die dromme klaar gerecord, en al die bass tracks, behalwe Hi Fi Hel s'n. Charl wou gehad het ek moet eers die kitare klaar speel. Hi Fi Hel en Swallow se elektriese kitare is ook al gedoen. Ek gebruik meestal my eie Les Paul, maar dan ook Jurgen se Hohner. Hy klink amper soos myne, maar hy het 'n baie stewiger gevoel. Ons het ook so funky vibrato ingewerk op Swallow. Charl se basslines klink mal. 'Nuff said

Etienne het vandag 'n pragtige liedjie geskryf oor hoe meisies ouens se koppe deurmekaar kan maak. Ons gaan dit Vrydag in twee takes record en op die cd sit.

Watch this space...

Kaalvoet en die ander neefs