Wednesday, July 23, 2008

spinne

Naandse

Ons het gisteraand ons nuwe tunes vir 'n spin gevat voor 'n redelike vol Aandklas (want willim welsyn het ook gespeel) en dit blyk 'n sukses te wees. Ek was oudergewoonte weer vol stagefright, maar ek is seker dit sal oorwaai voor die launch.

Alles is in plek: Die klank is gereel, die posters is op, die doos vol cds is hier, die event is op Facebook gelaai, die works.

O ja, ons was laas vrydag in die beeld.

Gees
Kaalvoet